Afrikaans » Hongaars   Boodskappe dra


51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

-

51 [ötvenegy]

Vásárolni

51 [een en vyftig]

Boodskappe dra

-

51 [ötvenegy]

Vásárolni

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansmagyar
Ek wil na die biblioteek toe gaan. Kö-------- a----- m----.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan. Kö----------- a----- m----.
Ek wil na die kiosk toe gaan. Eg- ú------ b------ a----- m----.
   
Ek wil ’n boek leen. Eg- k------ a----- k----------.
Ek wil ’n boek koop. Eg- k------ a----- v--------.
Ek wil ’n koerant koop. Eg- ú------ a----- v----.
   
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen. A k--------- a----- m----- h--- e-- k------ k-----------.
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop. A k------------ a----- m----- h--- e-- k------ v---------.
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop. Az ú------ b------ a----- m----- h--- e-- ú------ v-----.
   
Ek wil na die oogkundige toe gaan. Op-------- a----- m----.
Ek wil na die supermark toe gaan. Az á------- a----- m----.
Ek wil na die bakker toe gaan. A p------- a----- m----.
   
Ek wil ’n bril koop. Eg- s--------- a----- v----.
Ek wil vrugte en groente koop. Gy-------- é- z-------- a----- v--------.
Ek wil rolletjies en brood koop. Zs----- é- k------- a----- v--------.
   
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop. A o--------- a----- m----- h--- v----- e-- s---------.
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop. Az á------- a----- m----- h--- g--------- é- z-------- v---------.
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop. A p------- a----- m----- h--- z------ é- k------- v---------.