Afrikaans » Hongaars   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [kilencvenhét]

Kötőszavak 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [kilencvenhét]

Kötőszavak 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansmagyar
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. El------ h---- a t-------- b- v--- k--------.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. Mé- m------ h---- m-- k--- v---.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. Ne- j---- h---- m-----------.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. A t-------- b- v--- k--------. E---- e------- e------.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. Má- k--- v---. E---- e------- m----- m--.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. Me----------. E---- e------- n-- j--- e-.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Ám--- n---- j------------ a---- v----.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Ho---- j---- a- ú-- g------ v----.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Ho---- b- v-- r----- k-----------.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. Ni--- j-----------. E---- e------- v---- a----.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. Az ú- j----. E---- e------- i---- g------ v----.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. Be v-- r----. E---- e------- k-----------.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. Ne- t---- m------ á------ j------- e-------- t-----.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. Ne- m--- a- o-------- n--- f-------- v-----.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. Vá----- e-- a----- n--- n---- p----.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. Eg------- t-----. E---- e------- n-- t---- á-----.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. Fá------- v-----. E---- e------- n-- m--- e- o-------.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. Ni--- p----. E---- e------- v------ e-- a----.