Afrikaans » Indonesies   In die hotel – klagtes


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [dua puluh delapan]

Di Hotel – Pengaduan

28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [dua puluh delapan]

Di Hotel – Pengaduan

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbahasa Indonesia
Die stort werk nie. Pa------ a----- t---- b--------.
Daar is geen warm water nie. Ti--- a-- a-- h-----.
Kan u dit laat regmaak? Da------ A--- m-------------?
   
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie. Ti--- a-- t------ d- k----.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie. Ti--- a-- t------- d- k----.
Die kamer het nie ’n balkon nie. Ka------ t---- m------- b-----.
   
Die kamer is te lawaaierig. Ka------ t------ b------.
Die kamer is te klein. Ka------ t------ k----.
Die kamer is te donker. Ka------ t------ g----.
   
Die verhitting werk nie. Me--- p--------- t---- b--------.
Die lugverkoeler werk nie. Pe------- r--------- t---- b--------.
Die televisie is gebreek. Te--------- r----.
   
Ek hou nie daarvan nie. Sa-- t---- m----------.
Dit is te duur. It- t------ m---- u---- s---.
Het u iets goedkoper? Ap---- a-- y--- l---- m----?
   
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid? Ap---- d- s------ s--- a-- p--------- m---- u---- p------?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid? Ap---- d- s------ s--- a-- p--------- m----?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid? Ap---- d- s------ s--- a-- r-------?