Afrikaans » Indonesies   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [lima puluh tujuh]

Di dokter

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [lima puluh tujuh]

Di dokter

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbahasa Indonesia
Ek het ’n afspraak by die dokter. Sa-- m-------- j---- b------ d-----.
Ek het die afspraak om tien uur. Sa-- m-------- j---- j-- s------.
Wat is u naam? Si--- n--- A---?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Si----- d---- d- r---- t-----.
Die dokter kom binnekort. Do------- d----- s------- l---.
Waar is u verseker? Ap- n--- a------- k-------- A---?
   
Wat kan ek vir u doen? Ap- y--- d---- s--- l------ u---- A---?
Het u pyn? Ap---- A--- m----- s----?
Waar is dit seer? Di m--- y--- s----?
   
Ek het altyd rugpyn. Sa-- s----- m-------- s---- p-------.
Ek het dikwels hoofpyn. Sa-- s----- s---- k-----.
Ek het soms maagpyn. Ka----------- s--- s---- p----.
   
Trek asseblief u hemp uit. Si----- b--- b--- b----- a---!
Lê asseblief op die ondersoektafel. Si----- b--------!
U bloeddruk is in die haak. Te----- d------- n-----.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. Sa-- b------ s-------.
Ek gaan u tablette gee. Sa-- b------ A--- t-----.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. Sa-- b------ A--- r---- u---- a-----.