Afrikaans » Indonesies   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [tujuh puluh enam]

memberi alasan 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [tujuh puluh enam]

memberi alasan 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbahasa Indonesia
Waarom het jy nie gekom nie? Ke---- k--- t---- d-----?
Ek was siek. Sa-- s----.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. Sa-- t---- d----- k----- s--- s----.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Ke---- d-- t---- d-----?
Sy was moeg. Di- l----.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Di- t---- d----- k----- d-- l----.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Ke---- d-- t---- d-----?
Hy was nie geïnteresseerd nie. Di- t---- b-------.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. Di- t---- d----- k----- d-- t---- b-------.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Ke---- k----- t---- d-----?
Ons motor is stukkend. Mo--- k--- r----.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. Ka-- t---- d----- k----- m---- k--- r----.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Ke---- o---------- t---- d-----?
Hulle het die trein verpas. Me---- k---------- k-----.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. Me---- t---- d----- k----- k---------- k-----.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Ke---- k--- t---- d-----?
Ek mag nie. Sa-- t---- b---- d-----.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. Sa-- t---- d----- k----- s--- t---- b---- d-----.