Afrikaans » Indonesies   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [tujuh puluh sembilan]

Kata sifat 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [tujuh puluh sembilan]

Kata sifat 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbahasa Indonesia
Ek dra ’n blou rok. Sa-- m------ b--- b---.
Ek dra ’n rooi rok. Sa-- m------ b--- m----.
Ek dra ’n groen rok. Sa-- m------ b--- h----.
   
Ek koop ’n swart sak. Sa-- m------ t-- h----.
Ek koop ’n bruin sak. Sa-- m------ t-- c------.
Ek koop ’n wit sak. Sa-- m------ t-- p----.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. Sa-- m---------- s----- m---- b---.
Ek het ’n vinnige motor nodig. Sa-- m---------- s----- m---- y--- k------.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. Sa-- m---------- s----- m---- y--- n-----.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. Di a--- s--- t------ s------ w----- t--.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. Di a--- s--- t------ s------ w----- g----.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. Di b---- s--- t------ s------ w----- y--- i---- t---.
   
Ons gaste was gawe mense. Ta------- k--- o---- y--- r----.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. Ta------- k--- o---- y--- s----.
Ons gaste was interessante mense. Ta------- k--- o---- y--- m------.
   
Ek het liewe kinders. Sa-- m------- a-------- y--- m-----------.
Maar die bure het stoute kinders. Ta-- t------- m------- a-------- y--- n----.
Is u kinders soet? Ap---- a-------- A--- b---?