Afrikaans » Indonesies   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [sembilan puluh enam]

Kata sambung 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [sembilan puluh enam]

Kata sambung 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbahasa Indonesia
Ek staan op sodra die wekker lui. Sa-- b----- k----- j-- w------- b-------.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Sa-- l---- k----- s--- h---- b------.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Sa-- b------- b------ k---- s--- b------ 60 t----.
   
Wanneer gaan jy bel? Ka--- A--- m--------?
Sodra ek ’n kansie het. Se---- b--- s--- p---- w----.
Hy sal bel sodra hy tyd het. Di- m-------- s----- k----- d-- p---- s------ w----.
   
Hoe lank gaan u werk? Be---- l--- A--- a--- b------?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Sa-- a--- b------ s----- s--- b---.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Sa-- a--- b------ s----- s--- s----.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. Di- l---- m------ b-------- d- t----- t---- d------- b------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. Di- l---- m------ m------ k---- d------- m------.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. Di- l---- m------ d---- d- b-- d------- p----- k- r----.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Se---- y--- s--- t---- d-- t------ d- s---.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Se---- y--- s--- t---- i------- s----.
Sover ek weet, is hy werkloos. Se---- y--- s--- t---- d-- m---------.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Sa-- k--------- k---- t---- s--- p---- t---- w----.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Sa-- k---------- b--- k---- t---- s--- p---- t---- w----.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Sa-- t-------- k---- t---- p---- s--- a--- t---- w----.