Afrikaans » Italiaans   In die afdelingswinkel


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [cinquantadue]

Al centro commerciale

52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [cinquantadue]

Al centro commerciale

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansitaliano
Gaan ons na die afdelingswinkel toe? An----- i- u- c----- c----------?
Ek moet gaan inkopies doen. De-- f--- s----.
Ek wil baie inkopies koop. Vo---- f--- m---- a-------.
   
Waar is die kantoorbenodighede? Do-- s--- g-- a------- d- u------?
Ek het koeverte en briefpapier nodig. Ho b------ d- b---- e c---- d- l------.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig. Ho b------ d- p---- e p---------.
   
Waar is die meubels? Do-- s--- i m-----?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig. Ho b------ d- u- a------ e d- u- c---.
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig. Ho b------ d- u-- s-------- e d- u-- s-------.
   
Waar is die speelgoed? Do-- s--- i g---------?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig. Ho b------ d- u-- b------ e u- o-----------.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig. Ho b------ d- u- p------ e d---- s------.
   
Waar is die gereedskap? Do--- s--- g-- a-------? / D--- s--- g-- u-------?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig. Ho b------ d- u- m------- e d- p----.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig. Ho b------ d- u- t------ e d- u- c---------.
   
Waar is die juweliersware? Do--- l- g----------?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig. Ho b------ d- u-- c------ e d- u- b-----------.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig. Ho b------ d- u- a----- e d- o--------.