Afrikaans » Italiaans   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [settantasei]

giustificare qualcosa 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [settantasei]

giustificare qualcosa 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansitaliano
Waarom het jy nie gekom nie? Pe---- n-- s-- v-----?
Ek was siek. Er- m-----.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. No- s--- v----- p----- e-- m-----.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Pe---- l-- n-- è v-----?
Sy was moeg. Er- s-----.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Le- n-- è v----- p----- e-- s-----.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Pe---- n-- è v-----?
Hy was nie geïnteresseerd nie. No- n- a---- v-----.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. No- è v----- p----- n-- n- a---- v-----.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Pe---- n-- s---- v-----?
Ons motor is stukkend. La n----- m------- è r----.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. No- s---- v----- p----- l- n----- m------- è r----.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Pe---- n-- s--- v-----?
Hulle het die trein verpas. Ha--- p---- i- t----.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. No- s--- v----- p----- h---- p---- i- t----.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Pe---- n-- s-- v-----?
Ek mag nie. No- p-----.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. No- s--- v----- p----- n-- p-----.