Afrikaans » Litaus   In en om die huis


17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [septyniolika]

Name

17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [septyniolika]

Name

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Ons huis is hier. Či- (y--) m--- n----.
Bo is die dak. Vi----- (y--) s-----.
Onder is die kelder. Ap------ (y--) r----.
   
Agter die huis is ’n tuin. Už n--- (y--) s----.
Voor die huis is daar nie ’n straat nie. Pr------ n--- n--- g-----.
Langs die huis is daar bome. Ša--- n--- (y--) m------.
   
Hier is my woonstel. Či- (y--) m--- b----.
Hier is die kombuis en die badkamer. Či- (y--) v------ i- v----.
Daar is die woonkamer en die slaapkamer. Te- (y--) s------- i- m---------.
   
Die voordeur is gesluit. La------ d---- (y--) u--------.
Maar die vensters is oop. Be- l----- (y--) a-----.
Dit is warm vandag. Ši------ k-----.
   
Ons gaan woonkamer toe. (M--) e----- į s-------.
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel. Te- y-- s--- i- k------.
Sit, asseblief! Sė------!
   
Daar staan my rekenaar. Te- s---- m--- k----------.
Daar staan my hoëtroustel. Te- s---- m--- m-------- c------.
Die televisie is splinternuut. Te---------- (y--) v---- n-----.