Afrikaans » Litaus   In die kombuis


19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [devyniolika]

Virtuvėje

19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [devyniolika]

Virtuvėje

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Het jy ’n nuwe kombuis? Ar (t-) t--- n---- v------?
Wat wil jy vandag kook? Ką t- š------- v----?
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof? Ar (t-) v---- e------- a- d------?
   
Moet ek die uie sny? Ar ( m--) s---------- s-------?
Moet ek die aartappels skil? Ar ( m--) n------- b-----?
Moet ek die blaarslaai was? Ar ( m--) n------- s------?
   
Waar is die glase? Ku- (y--) t-----?
Waar is die borde? Ku- (y--) i----?
Waar is die messegoed? Ku- (y--) s---- į-------?
   
Het jy ’n blikoopmaker? Ar (t-) t--- k------- a----------?
Het jy ’n botteloopmaker? Ar (t-) t--- b------ a----------?
Het jy ’n kurktrekker? Ar (t-) t--- k------------?
   
Kook jy die sop in hierdie pot? Ar (t-) v---- s----- š----- p----?
Braai jy die vis in hierdie pan? Ar (t-) k--- ž--- š----- k--------?
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster? Ar (t-) k--- d------- a-- š-- k----- g-------?
   
Ek dek die tafel. Aš d----- / p-------- s----.
Hier is die messe, vurke en lepels. Či- y-- p------- š------ i- š-------.
Hier is die glase, die borde en die servette. Či- y-- t------ l------ i- s---------.