Afrikaans » Litaus   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [dvidešimt keturi]

Susitarimas

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [dvidešimt keturi]

Susitarimas

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Het jy die bus verpas? Ar (t-) n------- / p-------- į a-------?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. Aš l------ t---- p--- v-------.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? Ar (t-) n----- p------- / p-------- m-------- t-------?
   
Wees volgende keer betyds! Ki-- k---- a---- l----!
Neem volgende keer ’n taxi! Ki-- k---- v------ t----!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! Ki-- k---- p------ l--------!
   
Ek het môre af. Ry--- a- l------ / l-----.
Ontmoet ons mekaar môre? Ga- s--------- r----?
Ek is jammer, môre pas my nie. Ga---- b-- r---- n-------- / n------.
   
Het jy planne vir die naweek? Ar š- s--------- j-- k- n--- e-- n------ / n-------- (d-----)?
Of het jy reeds ’n afspraak? O g-- t- j-- s-------- / s---------?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. (A-) s----- s-------- s---------.
   
Sal ons ’n piekniek hou? Ga- s-------- i-----?
Sal ons strand toe gaan? Ga- n----------- p--- j---- / į p--------?
Sal ons na die berge toe gaan? Ga- v--------- į k-----?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. (A-) u------ t---- į b----.
Ek kom haal jou by die huis. (A-) u------ t---- į n----.
Ek kom haal jou by die bushalte. Aš t--- p--------- a------- s--------.