Afrikaans » Litaus   By die lughawe


35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [trisdešimt penki]

Oro uoste

35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [trisdešimt penki]

Oro uoste

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek. No------ u------- b------ į A-----.
Is dit ’n direkte vlug? Ar t-- t---------- s------?
By ’n venster, nie-rook, asseblief. Pr---- v---- p--- l---- n-----------.
   
Ek wil graag my bespreking bevestig. No------ p---------- u-------.
Ek wil graag my bespreking kanselleer. No------ a------- u-------.
Ek wil graag my bespreking verander. No------ p------- u-------.
   
Wanneer is die volgende vlug na Rome? Ka-- s------ a----------- l------- į R---?
Is daar nog twee sitplekke beskikbaar? Ar d-- y-- d-- l------ v-----?
Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar. Ne- y-- t-- v---- l----- v----.
   
Wanneer land ons? Ka-- n----------?
Wanneer is ons daar? Ka-- a---------?
Wanneer is daar ’n bus na die middestad? Ka-- v------- a-------- į m----- c-----?
   
Is dit u koffer / tas? Ar t-- (y--) j--- l--------?
Is dit u sak? Ar t-- (y--) j--- k------?
Is dit u bagasie? Ar t-- (y--) j--- b------?
   
Hoeveel bagasie mag ek saamneem? Ki-- b----- g---- p-------?
Twintig kilos. Dv------- k--------.
Wat? Net twintig kilos? Ką? T-- d-------- k--------?