Afrikaans » lietuvių   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [keturiasdešimt]

Kelio teiravimasis

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [keturiasdešimt]

Kelio teiravimasis

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Verskoon my! At--------!
Kan u my help? Ar g----- m-- p-----?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? Ku- č-- y-- g---- r---------?
   
U gaan links om die hoek. Su---- u- k---- į k----.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. Pa---- t------ p------- t------.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. Pa---- š---- m---- e----- į d----.
   
U kan ook die bus neem. (J--) g----- v------- i- a-------.
U kan ook die trem neem. (J--) g----- v------- i- t---------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. (J--) g----- t------ p----- m--- v-------.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Ka-- m-- n------ į f------ s-------?
Steek die brug oor! Va-------- p-- t----!
Gaan deur die tonnel! Va-------- p-- t-----!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Va-------- i-- t----- š---------.
Draai by die eerste straat regs. Pa---- p------- į p---- g---- d-------.
Hou reguit tot by die volgende kruising. Pa---- v--------- t------ p-- k--- s-------.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? At--------- k--- (m--) n------ į o-- u----?
Dit is beter om met die trein te gaan. Ge-------- v--------- m----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Ti----- v--------- i-- g-------- s------.