Afrikaans » Litaus   Stadstoer


42 [twee en veertig]

Stadstoer

-

42 [keturiasdešimt du]

Ekskursija po miestą

42 [twee en veertig]

Stadstoer

-

42 [keturiasdešimt du]

Ekskursija po miestą

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Is die mark Sondae oop? Ar s------------ t----- d----?
Is die fees Maandae oop? Ar p------------ m--- d----?
Is die tentoonstelling Dinsdae oop? Ar a------------ p----- d----?
   
Is die dieretuin Woensdae oop? Ar t------------- z--------- s---- d----?
Is die museum Donderdae oop? Ar k--------------- m------- d----?
Is die gallery Vrydae oop? Ar p------------- g------- d----?
   
Mag mens foto’s neem? Ar g----- f-----------?
Moet mens toegang betaal? Ar r----- m-----?
Hoeveel is die toegang? Ki-- k------- b-------?
   
Is daar ’n afslag vir groepe? Ar y-- n------- g-----?
Is daar ’n afslag vir kinders? Ar y-- n------- v------?
Is daar ’n afslag vir studente? Ar y-- n------- s---------?
   
Watse gebou is dit? Ko-- č-- p-------?
Hoe oud is die gebou? Ki-- š--- p------- m---?
Wie het die gebou gebou? Ka- p------ š- p------?
   
Ek stel belang in argitektuur. (A-) d------- a-----------.
Ek stel belang in kuns. (A-) d------- m---.
Ek stel belang in skilderkuns. (A-) d------- d----.