Afrikaans » Litaus   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [keturiasdešimt penki]

Kine

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [keturiasdešimt penki]

Kine

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Ons wil bioskoop toe gaan. Me- n----- e--- / E----- (e-----) į k---.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Ši------ r--- g--- f----.
Die rolprent is splinternuut. Fi---- (y--) v---- n-----.
   
Waar is die betaalpunt? Ku- (y--) k---?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Ar d-- y-- l----- v----?
Hoeveel kos die kaartjies? Ki-- k------- b-------?
   
Wanneer begin die vertoning? Ka-- p-------- s------?
Hoe lank duur die film? Ki-- t----- f-----?
Kan mens kaartjies bespreek? Ar g----- b------- u------- i- a-----?
   
Ek wil graag agter sit. (A-) n------- s----- g---.
Ek wil graag voor sit. (A-) n------- s----- p-------.
Ek wil graag in die middel sit. (A-) n------- s----- v-------.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi---- b--- į-----.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi---- b--- n---------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Be- k----- p---- k---- (b---) s------- f------ b--- g------.
   
Hoe was die musiek? Ko--- b--- m-----?
Wie was die akteurs? Ko--- b--- a-------?
Was daar Engelse onderskrifte? Ar b--- a------- s--------?