Afrikaans » Litaus   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [septyniasdešimt šeši]

ką pagrįsti 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [septyniasdešimt šeši]

ką pagrįsti 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Waarom het jy nie gekom nie? Ko--- n-------?
Ek was siek. (A-) s-----.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. (A-) n-------- n-- s-----.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Ko--- j- n------?
Sy was moeg. Ji b--- p--------.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Ji n------- n-- b--- p--------.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Ko--- j-- n------?
Hy was nie geïnteresseerd nie. Ji- n-------.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. Ji- n------- n-- n-------.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Ko--- (j--) n--------?
Ons motor is stukkend. Mū-- a---------- s------.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. (M--) n--------- n-- m--- a---------- s------.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Ko--- ž----- n------?
Hulle het die trein verpas. Ji- p------- / n------ į t-------.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. Ji- n------- n-- p------- į t-------.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Ko--- (t-) n-------?
Ek mag nie. Ma--- n------.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. (A-) n-------- n-- m---- n------.