Afrikaans » Litaus   Imperatief 1


89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [aštuoniasdešimt devyni]

Liepiamoji nuosaka 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [aštuoniasdešimt devyni]

Liepiamoji nuosaka 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslietuvių
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! Tu t--- t------- – n---- t--- t-------!
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Tu t--- i---- m---- – n------- t--- i----!
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Tu t--- v---- p------ – n------- t--- v----!
   
Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Tu t--- g------ j------- – n------- t--- g------!
Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Tu t--- t----- k---- – n------- t--- t-----!
Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Tu p-- d--- g--- – n----- t--- d---!
   
Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Tu p-- d--- r---- – n------ t--- d---!
Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Tu p-- d--- d---- – n------ t--- d---!
Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Tu t--- g------ v------- – n-------- t--- g------!
   
Staan op, Meneer Müller! St------- p--- M------!
Sit, Meneer Müller! Sė------- p--- M------!
Bly sit, Meneer Müller! Sė------- p--- M------!
   
Wees geduldig! Tu------ k--------!
Neem u tyd! Ne---------!
Wag ’n oomblik! Pa------- m-------!
   
Wees versigtig! Bū---- a-------!
Wees betyds! At------ l----!
Moet nie dom wees nie! Ne------ k------!