Afrikaans » Letties   Gister – vandag – môre


10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [desmit]

Vakar – šodien – rīt

10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [desmit]

Vakar – šodien – rīt

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslatviešu
Gister was Saterdag. Va--- b--- s--------.
Gister was ek in die bioskoop. Va--- e- b--- k---.
Die rolprent was interessant. Fi--- b--- i----------.
   
Vandag is Sondag. Šo---- i- s--------.
Vandag werk ek nie. Šo---- e- n---------.
Ek bly tuis. / Ek bly by die huis. Es p------ m----.
   
Môre is Maandag. Rī- i- p--------.
Môre werk ek weer. Rī- e- a---- s-------.
Ek werk op kantoor. Es s------- b-----.
   
Wie is dit? Ka- t-- i-?
Dit is Peter. Ta- i- P------.
Peter is ’n student. Pē----- i- s-------.
   
Wie is dit? Ka- t- i-?
Dit is Martha. Tā i- M----.
Martha is ’n sekretaresse. Ma--- i- s--------.
   
Peter en Martha is vriende. Pē----- u- M---- i- d-----.
Peter is Martha se vriend. Pē----- i- M----- d-----.
Martha is Peter se vriendin. Ma--- i- P----- d--------.