Afrikaans » Letties   Openbare vervoer


36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [trīsdesmit seši]

Vietējais sabiedriskais transports

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [trīsdesmit seši]

Vietējais sabiedriskais transports

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslatviešu
Waar is die bushalte? Ku- i- a------- p------?
Watter bus gaan na die middestad? Ku-- a------- b---- u- c-----?
Watter bus moet ek neem? Ar k--- t------- / t--------- / a------- m-- j------?
   
Moet ek oorklim? Va- m-- i- j---------?
Waar moet ek oorklim? Ku- m-- i- j---------?
Hoeveel kos ’n kaartjie? Ci- m---- b--------- b-----?
   
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Ci- p------ i- l--- c------?
U moet hier uitklim. Ju-- š--- j-------.
U moet agter uitklim. Ju-- j------- p- a----------- d-----.
   
Die volgende trein kom oor 5 minute. Nā------ m---- v------- n--- p-- 5 m------.
Die volgende trem kom oor 10 minute. Nā------ t------- n--- p-- 10 m------.
Die volgende bus kom oor 15 minute. Nā------ a------- n--- p-- 15 m------.
   
Wanneer is die laaste moltrein? Ci--- i- p------- m---- v-------?
Wanneer is die laaste trem? Ci--- i- p------- t-------?
Wanneer is die laaste bus? Ci--- i- p------- a-------?
   
Het u ’n kaartjie? Va- J--- i- b--------- b-----?
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. Bi----? – N-- m-- n--.
Dan moet u ’n boete betaal. Ta- J--- j------ s--- n----.