Afrikaans » Letties   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [piecdesmit četri]

Iepirkšanās

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [piecdesmit četri]

Iepirkšanās

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslatviešu
Ek wil ’n geskenk koop. Es v---- n------ d-----.
Maar nie te duur nie. Be- n--- p---- d----.
Miskien ’n handsak? Va---- r----------?
   
Watter kleur soek u? Kā-- k----?
Swart, bruin of wit? Me---- b---- v-- b----?
’n Grote of ’n kleintjie? Li--- v-- m---?
   
Mag ek die een sien asseblief? Va- e- v----- a------- š-?
Is dit van leer gemaak? Va- t- i- n- ā---?
Of is dit van plastiek? Va- t- i- n- m-------- ā---?
   
Van leer, natuurlik. No ā---- p------.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. Tā i- ī---- l--- k--------.
En die handsak is werklik billik. Un r---------- i- t----- l---.
   
Ek hou daarvan. Tā m-- p----.
Ek sal dit neem. To e- ņ----.
Kan ek dit omruil indien nodig? Va- e- t- v----- a-- a-------?
   
Vanselfsprekend. Pa-- p-- s--- s--------.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. Mē- t- i--------- k- d-----.
Daar anderkant is die kassier. Tu- p--- t--- p--- i- k---.