Afrikaans » Letties   Verlede tyd 2


82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [astoņdesmit divi]

Pagātne 2

82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [astoņdesmit divi]

Pagātne 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanslatviešu
Moes jy ’n ambulans bel? Va- t-- b--- j------- ā--- p--------?
Moes jy die dokter bel? Va- t-- b--- j------- ā----?
Moes jy die polisie bel? Va- t-- b--- j------- p-------?
   
Het u die telefoonnommer? Ek het dit netnou nog gehad. Va- J--- i- t------- n-----? T---- v-- b---.
Het u die adres? Ek het dit netnou nog gehad. Va- J--- i- a-----? T---- v-- b---.
Het u die stadskaart? Ek het dit netnou nog gehad. Va- J--- i- p------- p----? T---- v-- b---.
   
Het hy betyds gekom? Hy kon nie betyds kom nie. Va- v--- a----- l----? V--- n------- a----- l----.
Het hy die weg gevind? Hy kon nie die weg vind nie. Va- v--- a----- c---? V--- n------- a----- c---.
Het hy jou verstaan? Hy kon my nie verstaan nie. Va- v--- t--- s------? V--- n------- m--- s------.
   
Waarom kon jy nie betyds kom nie? Kā--- t- n------- a----- l----?
Waarom kon jy nie die weg vind nie? Kā--- t- n------- a----- c---?
Waarom kon jy hom nie verstaan nie? Kā--- t- n------- v--- s-----?
   
Ek kon nie betyds wees nie, omdat daar nie ’n bus was nie. Es n------- a----- l----- j- n----- a-------.
Ek kon nie die weg vind nie, omdat ek nie ’n kaart gehad het nie. Es n------- a----- c---- j- m-- n----- p------- p----.
Ek kon hom nie verstaan nie omdat die musiek so hard was. Es n------- v--- s------- j- m----- b--- t-- s----.
   
Ek moes ’n taxi neem. Ma- b--- j---- t---------.
Ek moes ’n stadskaart koop. Ma- b--- j------- p------- p----.
Ek moes die radio afskakel. Ma- b--- j-------- r----.