Afrikaans » Nederlands   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [vierenvijftig]

Winkelen

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [vierenvijftig]

Winkelen

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansNederlands
Ek wil ’n geskenk koop. Ik w-- g---- e-- c-------- k----.
Maar nie te duur nie. Ma-- n--- i--- a- t- d----.
Miskien ’n handsak? Mi------- e-- h------?
   
Watter kleur soek u? We--- k---- w--- u?
Swart, bruin of wit? Zw---- b---- o- w--?
’n Grote of ’n kleintjie? Ee- g---- o- e-- k-----?
   
Mag ek die een sien asseblief? Ma- i- d--- e--- z---?
Is dit van leer gemaak? Is d-- v-- l---?
Of is dit van plastiek? Of i- d-- v-- k--------?
   
Van leer, natuurlik. Va- l---- n---------.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. Da- i- e-- b-------- g---- k--------.
En die handsak is werklik billik. En d- t-- i- e--- h--- v--------.
   
Ek hou daarvan. Di- v--- i- m---.
Ek sal dit neem. Di- n--- i-.
Kan ek dit omruil indien nodig? Ka- i- h-- e-------- r-----?
   
Vanselfsprekend. Va-------------.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. Wi- p----- h-- a-- c----- i-.
Daar anderkant is die kassier. Da-- i- d- k----.