Afrikaans » Nederlands   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [vijfenzestig]

Ontkenning 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [vijfenzestig]

Ontkenning 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansNederlands
Is die ring duur? Is d- r--- d---?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ne-- h-- k--- m--- h------ e---.
Maar ek het net vyftig. Ma-- i- h-- e- m--- v------.
   
Is jy al klaar? Be- j- a- k----?
Nee, nog nie. Ne-- n-- n---.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Ma-- i- b-- z- k----.
   
Wil jy nog sop hê? Wi- j- n-- s---?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ne-- i- w-- e- g--- m---.
Maar nog ’n roomys. Ma-- n-- w-- e-- i----.
   
Woon jy al lank hier? Wo-- j- h--- a- l---?
Nee, nog net ’n maand. Ne-- p-- e-- m----.
Maar ek ken al baie mense. Ma-- i- k-- a- v--- m-----.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Ga j- m----- n--- h---?
Nee, eers oor die naweek. Ne-- p-- i- h-- w------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Ma-- i- k-- z----- a- t----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Is j- d------ a- v--------?
Nee, sy is nog net sewentien. Ne-- z- i- p-- z--------.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Ma-- z- h---- a- e-- v-----.