Afrikaans » Nynorsk   Aktiwiteite


13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [tretten]

Aktivitetar

13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [tretten]

Aktivitetar

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansNynorsk
Wat doen / maak Martha? Kv- g--- M-----?
Sy werk op kantoor. Ho a------- p- k-------.
Sy werk op ’n rekenaar. Ho j----- m-- d----------.
   
Waar is Martha? Kv-- e- M-----?
In die bioskoop. På k---.
Sy kyk ’n rolprent. Ho s-- p- f---.
   
Wat doen Peter? Kv- g--- P----?
Hy studeer by die universiteit. Ha- s------- p- u------------.
Hy studeer tale. Ha- s------- s----.
   
Waar is Peter? Kv-- e- P----?
In die kafee. På k---.
Hy drink koffie. Ha- d---- k----.
   
Waarheen gaan hulle graag? Kv-- l---- d-- å g-?
Na ’n konsert. På k------.
Hulle luister graag musiek. De- l---- å h---- p- m-----.
   
Waarheen gaan hulle nie graag nie? Kv-- l---- d-- i---- å g-?
Na die disko. På d-------.
Hulle dans nie graag nie. De- l---- i---- å d----.