Afrikaans » Noors   In die trein


34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [trettifire]

På toget

34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [trettifire]

På toget

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Is dit die trein na Berlyn? Er d---- t---- t-- B-----?
Wanneer vertrek die trein? Nå-/H------ t-- k----- t----?
Wanneer kom die trein in Berlyn aan? Nå-/H------ t-- a------- t---- i B-----?
   
Verskoon my, mag ek verby kom? Un------- k-- j-- f- k---- m-- f----?
Ek dink dit is my sitplek. Je- t--- d---- e- m-- p----.
Ek dink dat u in my sitplek sit. Je- t--- d- s----- p- p------ m--.
   
Waar is die slaapwa? Hv-- e- s---------?
Die slaapwa is aan die einde van die trein. So-------- e- b------ i t----.
En waar is die eetwa? – Aan die voorkant van die trein. Og h--- e- s----------? – H--- f----- i t----.
   
Mag ek onder slaap? Ka- j-- f- s--- n---?
Mag ek in die middel slaap? Ka- j-- f- s--- i m-----?
Mag ek bo slaap? Ka- j-- f- s--- ø-----?
   
Wanneer kom ons by die grens aan? Nå- e- v- f----- v-- g------?
Hoe lank duur die rit na Berlyn? Hv-- l---- t-- t---- t-- B-----?
Is die trein vertraag? Er t---- f--------?
   
Het u iets om te lees? Ha- d- n-- å l---?
Kan mens hier iets te ete en te drinke kry? Gå- d-- a- å f- n-- m-- o- d----- h--?
Kan u my asseblief seweuur wakker maak? Ka- d- v-------- v---- m-- k----- s--?