Afrikaans » Noors   By die lughawe


35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [trettifem]

På flyplassen

35 [vyf en dertig]

By die lughawe

-

35 [trettifem]

På flyplassen

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Ek wil graag ’n vlug na Athene bespreek. Je- v-- b------- e- f----- t-- A----.
Is dit ’n direkte vlug? Er d-- d---------?
By ’n venster, nie-rook, asseblief. Je- ø----- e- v----------- i----------- t---.
   
Ek wil graag my bespreking bevestig. Je- ø----- å b------- b----------- m--.
Ek wil graag my bespreking kanselleer. Je- ø----- å k--------- b----------- m--.
Ek wil graag my bespreking verander. Je- ø----- å e---- b----------- m--.
   
Wanneer is die volgende vlug na Rome? Nå- g-- n---- f-- t-- R---?
Is daar nog twee sitplekke beskikbaar? Ha- d--- t- l----- p------?
Nee, ons het nog net een sitplek beskikbaar. Ne-- v- h-- b--- e- l---- p----.
   
Wanneer land ons? Nå- l----- v-?
Wanneer is ons daar? Nå- e- v- f-----?
Wanneer is daar ’n bus na die middestad? Nå- g-- d-- b--- t-- s------?
   
Is dit u koffer / tas? Er d---- k-------- d--?
Is dit u sak? Er d---- v----- d--?
Is dit u bagasie? Er d---- b------- d--?
   
Hoeveel bagasie mag ek saamneem? Hv-- m-- b------ k-- j-- t- m--?
Twintig kilos. Tj-- k---.
Wat? Net twintig kilos? Hv-? B--- t--- k---?