Afrikaans » Noors   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [femtifem]

Jobbe

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [femtifem]

Jobbe

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Wat is u van beroep? Hv- j----- d--- m--?
My man is ’n dokter. Ma---- m-- j----- s-- l---.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Je- j----- d----- s-- s---------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Sn--- b--- v- p---------.
Maar die belasting is hoog. Me- s------- e- h---.
En mediese versekering is duur. Og h---------------- e- d--.
   
Wat wil jy graag eendag word? Hv- h-- d- l--- t-- å b--?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Je- v-- b-- i-------.
Ek wil universiteit toe gaan. Je- v-- s------ v-- u------------.
   
Ek is ’n „intern“. Je- e- p---------.
Ek verdien nie veel nie. Je- t----- i--- m--.
Ek doen my internskap in die buiteland. Je- t-- p------ i u-------.
   
Dit is my baas. De- e- s----- m--.
Ek het gawe kollegas. Je- h-- h-------- k--------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Vi s----- l---- i k------.
   
Ek is op soek na werk. Je- s---- j---.
Ek is al ’n jaar werkloos. Je- h-- v--- a----------- i e-- å-.
Daar is te veel werklose mense in dié land. He- i l----- e- d-- f-- m---- a------------.