Afrikaans » Noors   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [femtiåtte]

Kroppsdeler

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [femtiåtte]

Kroppsdeler

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Ek teken ’n man. Je- t----- e- m---.
Eerste die kop. Fø--- h----.
Die man dra ’n hoed. Ma---- h-- p- s-- e- h---.
   
Mens sien nie die hare nie. Ma- s-- i--- h----.
Mens sien ook nie die ore nie. Ma- s-- i--- ø---- h-----.
Mens sien ook nie die rug nie. Ma- s-- i--- r----- h-----.
   
Ek teken die oë en die mond. Je- t----- ø----- o- m-----.
Die man dans en lag. Ma---- d----- o- l--.
Die man het ’n lang neus. Ma---- h-- e- l--- n---.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. Ha- h-- e- s---- i h-----.
Hy dra ook ’n serp om sy nek. Ha- h-- d------- e- s----- r---- h-----.
Dit is winter en dis koud. De- e- v----- o- d-- e- k----.
   
Die arms is sterk/fris. Ar---- e- k-------.
Die bene is ook sterk/fris. Be--- e- o--- k-------.
Die man is van sneeu gemaak. Ma---- e- l---- a- s--.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. Ha- h-- i---- b---- p- s-- o- i---- k---.
Maar die man vries nie. Me- m----- f----- i---.
Hy is ’n sneeuman. De- e- e- s------.