Afrikaans » Noors   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sekstifem]

Nektelse 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sekstifem]

Nektelse 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Is die ring duur? Er d-- r----- d--?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ne-- d-- k----- b--- h----- e---.
Maar ek het net vyftig. Me- j-- h-- b--- f----.
   
Is jy al klaar? Er d- f----- a--?
Nee, nog nie. Ne-- i--- e---.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Me- j-- e- s---- f-----.
   
Wil jy nog sop hê? Vi- d- h- m-- s----?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ne- t---- j-- v-- i--- h- m--.
Maar nog ’n roomys. Me- j-- v-- h- m-- i-.
   
Woon jy al lank hier? Ha- d- b--- h-- l----?
Nee, nog net ’n maand. Ne-- b--- e- m----.
Maar ek ken al baie mense. Me- j-- k------ m---- f--- a-------.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Kj---- d- h--- i m-----?
Nee, eers oor die naweek. Ne-- i--- f-- i h----.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Me- j-- k----- t------ a------- p- s-------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Er d------ d- a------- v-----?
Nee, sy is nog net sewentien. Ne-- h-- e- b--- s-----.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Me- h-- h-- a------- e- k-------.