Afrikaans » Noors   iets regverdig 1


75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [syttifem]

begrunne noe 1

75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [syttifem]

begrunne noe 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Waarom kom u nie? Hv----- k----- d- i---?
Die weer is so sleg. Væ--- e- s- d-----.
Ek kom nie omdat die weer so sleg is. Je- k----- i--- f---- v---- e- s- d-----.
   
Waarom kom hy nie? Hv----- k----- h-- i---?
Hy is nie uitgenooi nie. Ha- e- i--- i-------.
Hy kom nie omdat hy nie uitgenooi is nie. Ha- k----- i--- f---- h-- i--- e- i-------.
   
Waarom kom jy nie? Hv----- k----- d- i---?
Ek het nie tyd nie. Je- h-- i--- t--.
Ek kom nie omdat ek nie tyd het nie. Je- k----- i--- f---- j-- i--- h-- t--.
   
Waarom bly jy nie? Hv----- b--- d- i---?
Ek moet nog werk. Je- m- j----.
Ek bly nie want ek moet nog werk. Je- k-- i--- b--- f---- j-- m- j----.
   
Waarom gaan u nou al? Hv----- g-- d- a------- n-?
Ek is moeg. Je- e- t----.
Ek gaan omdat ek moeg is. Je- g-- f---- j-- e- t----.
   
Waarom ry u nou al? Hv----- k----- d- a------- n-?
Dit is al laat. De- e- s---.
Ek ry omdat dit al laat is. Je- k----- f---- d-- e- s---.