Afrikaans » Noors   Verlede tyd van modale werkwoorde 2


88 [agt en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 2

-

88 [åttiåtte]

Fortid av modalverb 2

88 [agt en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 2

-

88 [åttiåtte]

Fortid av modalverb 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
My seun wou nie met die pop speel nie. Sø---- m-- v---- i--- l--- m-- d----.
My dogter wou nie sokker speel nie. Da----- m- v---- i--- s----- f------.
My vrou wou nie met my skaak speel nie. Ko-- m- v---- i--- s----- s---- m-- m--.
   
My kinders wou nie gaan stap nie. Ba--- m--- v---- i--- g- t--.
Hulle wou nie die kamer opruim nie. De v---- i--- r---- p- r----- s---.
Hulle wou nie gaan slaap nie. De v---- i--- l---- s--.
   
Hy mag nie roomys geëet het nie. Ha- f--- i--- l-- t-- å s---- i-.
Hy mag nie sjokolade geëet het nie. Ha- f--- i--- l-- t-- å s---- s--------.
Hy mag nie lekkergoed geëet het nie. Ha- f--- i--- l-- t-- å s---- d----.
   
Ek mag vir iets gewens het. Je- f--- l-- t-- å ø---- m-- n--.
Ek mag vir my ’n rok gekoop het. Je- f--- l-- t-- å k---- m-- e- k----.
Ek mag vir my ’n sjokolade gevat het. Je- f--- l-- t-- å t- e- s--------.
   
Mag jy in die vliegtuig rook? Fi-- d- r---- p- f----?
Mag jy in die hospitaal bier drink? Fi-- d- d----- ø- p- s--------?
Mag jy die hond in die hotel saamneem? Fi-- d- t- m-- h----- p- h-------?
   
In die vakansie mag die kinders laat uitgebly het. I f----- f--- b---- l-- t-- å v--- u-- l----.
Hulle mag lank in die werf gespeel het. De f--- l--- i h---- / p- t---- l----.
Hulle mag laat wakker gebly het. De f--- v--- o--- l----.