Afrikaans » Noors   Imperatief 1


89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [åttini]

Imperativ 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [åttini]

Imperativ 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! Du e- l-- – d- b---- t- d-- s-----.
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Du s---- f-- l---- – d- m- l--- d-- å s-- o-- o- m-------.
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Du k----- s- s--- – d- m- s----- å k---- f-- s---.
   
Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Du l-- a----- s- h--- – d-- s---- j-- d- s----- m-------.
Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Du s------ s- l--- – s---- h-----!
Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Du d------ f-- m-- – d---- m----- d-!
   
Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Du r----- f-- m-- – i--- r--- s- m-- d-!
Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Du j----- f-- m-- – i--- j--- s- m-- d-!
Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Du k----- f-- f--- – i--- k--- s- f--- d-!
   
Staan op, Meneer Müller! St- o--- M-----.
Sit, Meneer Müller! Se-- d--- M-----.
Bly sit, Meneer Müller! Bl- s-------- M-----.
   
Wees geduldig! Væ- t-------.
Neem u tyd! Ta d-- t--.
Wag ’n oomblik! Ve-- e- ø-------.
   
Wees versigtig! Væ- f--------.
Wees betyds! Væ- p-------.
Moet nie dom wees nie! Ik-- v-- d--!