Afrikaans » Noors   Bysinne met dat 2


92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [nittito]

Bisetninger med at 2

92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [nittito]

Bisetninger med at 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Dit maak my kwaad dat jy snork. De- i-------- m-- a- d- s------.
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink. De- i-------- m-- a- d- d------ s- m-- ø-.
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom. De- i-------- m-- a- d- k----- s- s---.
   
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het. Je- t--- (a-) h-- t------ e- l---.
Ek dink dat hy siek is. Je- t--- (a-) h-- e- s--.
Ek dink dat hy nou slaap. Je- t--- (a-) h-- s---- n-.
   
Ons hoop dat hy met ons dogter trou. Vi h---- (a-) h-- v-- g---- s-- m-- d------ v--.
Ons hoop dat hy baie geld het. Vi h---- (a-) h-- h-- m-- p-----.
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is. Vi h---- (a-) h-- e- m--------.
   
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het. Je- h-- h--- a- k--- d- h---- e- u-----.
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê. Je- h-- h--- a- h-- l----- p- s--------.
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is. Je- h-- h--- a- b---- d-- e- t----- ø------.
   
Ek is bly dat u gekom het. Je- e- g--- f-- a- d- k--.
Ek is bly dat u belangstel. De- g----- m-- a- d- e- i----------.
Ek is bly dat u die huis wil koop. De- g----- m-- a- d- v-- k---- h----.
   
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is. Je- e- r--- f-- a- d-- s---- b----- h-- g---.
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem. Je- e- r--- f-- a- v- m- t- e- d-----.
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie. Je- e- r--- f-- a- j-- i--- h-- p----- m-- m--.