Afrikaans » Noors   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [nittisju / syv og nitti]

Konjunksjoner 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [nittisju / syv og nitti]

Konjunksjoner 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. Ha- s------ s--- o- T--- s-- p-.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. Ha- b--- s--- o- d-- v-- s---.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. Ha- k-- i---- s--- o- v- h---- a-----.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. TV-- s-- p-- m-- l------ s----- h--.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. De- v-- s---- m-- l------ b-- h--.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. Vi h---- e- a-----. L------ k-- h-- i---.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Ha- k----- b-- s--- o- h-- i--- h-- f--------.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Se-- o- v---- e- g---- k----- h-- f---.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Ha- s----- s--- o- h-- e- f---.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. Ha- h-- i--- f--------. L------ k----- h-- b--.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. Ve--- e- g----. L------ k----- h-- s- f---.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. Ha- e- f---. L------ s----- h--.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. Hu- f----- i---- s------- s--- o- h-- h-- s------.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. Hu- g-- i--- t-- l---- s--- o- h-- h-- s------.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. Hu- k----- b-- s--- o- h-- i--- h-- p-----.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. Hu- h-- s------. L------ f----- h-- i---- s-------.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. Hu- h-- s------. L------ g-- h-- i--- t-- l----.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. Hu- h-- i---- p-----. L------ k----- h-- b--.