Afrikaans » Noors   Dubbele voegwoorde


98 [agt en negentig]

Dubbele voegwoorde

-

98 [nittiåtte]

Doble konjunksjoner

98 [agt en negentig]

Dubbele voegwoorde

-

98 [nittiåtte]

Doble konjunksjoner

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Die reis was nou wel mooi, maar te uitputtend. Re---- v-- f--- m-- d-- v-- f-- a-----------.
Die trein was nou wel betyds, maar te vol. To--- v-- p-------- m-- d-- v-- f-- f----.
Die hotel was nou wel gesellig, maar te duur. Ho------ v-- k------- m-- d-- v-- f-- d---.
   
Hy neem óf die bus óf die trein. Ha- t-- e---- b----- e---- t----.
Hy kom óf vanaand óf môreoggend vroeg. Ha- k----- e---- i k---- e---- i m----- t-----.
Hy bly óf by ons óf in die hotel. Ha- b-- e---- h-- o-- e---- p- h-------.
   
Sy praat Spaans sowel as Engels. Hu- s------ b--- s----- o- e------.
Sy het in Madrid sowel as in Londen gewoon. Hu- h-- b--- i b--- M----- o- L-----.
Sy ken Spanje sowel as Engeland. Hu- k------ b--- S----- o- E------.
   
Hy is nie net dom nie, maar ook lui. Ha- e- i--- b--- d--- m-- o--- l--.
Sy is nie net mooi nie, maar ook intelligent. Hu- e- i--- b--- p--- m-- o--- i----------.
Sy praat nie net Duits nie, maar ook Frans. Hu- s------ i--- b--- t---- m-- o--- f-----.
   
Ek kan nie klavier of kitaar speel nie. Je- s------ v----- p---- e---- g----.
Ek kan nie wals of samba nie. Je- d----- v----- v--- e---- s----.
Ek hou nie van opera of ballet nie. Je- l---- v----- o---- e---- b------.
   
Hoe vinniger jy werk, hoe vroeër is jy klaar. Jo f------ d- j------ d---- f------ b--- d- f-----.
Hoe vroeër jy kom, hoe vroeër kan jy gaan. Jo t-------- d- k------ d---- t-------- k-- d- g-.
Hoe ouer mens word, hoe traer word mens. Jo e---- m-- b---- d---- t------- b--- m--.