Afrikaans » Pools   Vrugte en kos / voedsel


15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

-

15 [piętnaście]

Owoce i artykuły spożywcze

15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

-

15 [piętnaście]

Owoce i artykuły spożywcze

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Ek het ’n aarbei. (J-) M-- t--------.
Ek het ’n kiwivrug en ’n spanspek. Ma- k--- i m-----.
Ek het ’n lemoen en ’n pomelo. Ma- p--------- i g---------.
   
Ek het ’n appel en ’n veselperske / mango. Ma- j----- i m----.
Ek het ’n piesang en ’n pynappel. Ma- b----- i a------.
Ek maak ’n vrugteslaai. (J-) R---- s------ o------.
   
Ek eet roosterbrood. (J-) J-- t----.
Ek eet roosterbrood met botter. Je- t---- z m-----.
Ek eet roosterbrood met botter en konfyt. Je- t---- z m----- i d-----.
   
Ek eet ’n toebroodjie. Je- k------.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien. Je- k------ z m--------.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien en tamatie. Je- k------ z m-------- i p--------.
   
Ons het brood en rys nodig. Po---------- c---- i r--.
Ons het vis en biefstuk / steak nodig. Po---------- r--- i s----.
Ons het pizza en spaghetti nodig. Po---------- p---- i s-------.
   
Wat het ons nodig? Co j------ p-----------?
Ons het wortels en tamaties vir die sop nodig. Na z--- p-------- s- n-- m-------- i p-------.
Waar is 'n supermark? Gd--- j--- s----------?