Afrikaans » Pools   In en om die huis


17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [siedemnaście]

W domu

17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [siedemnaście]

W domu

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Ons huis is hier. Tu j--- n--- d--.
Bo is die dak. Na g---- j--- d---.
Onder is die kelder. Na d--- j--- p------.
   
Agter die huis is ’n tuin. Za d---- j--- o----.
Voor die huis is daar nie ’n straat nie. Pr--- d---- n-- m- u----.
Langs die huis is daar bome. Ob-- d--- s- d-----.
   
Hier is my woonstel. Tu j--- m--- m---------.
Hier is die kombuis en die badkamer. Tu j--- k------- a t- ł-------.
Daar is die woonkamer en die slaapkamer. Ta- j--- p---- d------ i s--------.
   
Die voordeur is gesluit. Dr--- o- d--- s- z--------.
Maar die vensters is oop. Al- o--- s- o------.
Dit is warm vandag. Dz----- j--- g-----.
   
Ons gaan woonkamer toe. Pó------- d- p-----.
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel. Ta- j--- k----- i f----.
Sit, asseblief! Pr---- u-----!
   
Daar staan my rekenaar. Ta- s--- m-- k-------.
Daar staan my hoëtroustel. Ta- s--- m--- w---- s-----.
Die televisie is splinternuut. Te- t-------- j--- z------- n---.