Afrikaans » Pools   In die kombuis


19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [dziewiętnaście]

W kuchni

19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [dziewiętnaście]

W kuchni

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Het jy ’n nuwe kombuis? Ma-- n--- k------?
Wat wil jy vandag kook? Co c----- d------ u-------?
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof? Go------ n- k------- e----------- c-- g------?
   
Moet ek die uie sny? Ma- p------ c-----?
Moet ek die aartappels skil? Ma- o---- z--------?
Moet ek die blaarslaai was? Ma- u--- s-----?
   
Waar is die glase? Gd--- s- s-------?
Waar is die borde? Gd--- s- n-------?
Waar is die messegoed? Gd--- s- s------?
   
Het jy ’n blikoopmaker? Ma-- o-------- d- p-----?
Het jy ’n botteloopmaker? Ma-- o-------- d- b------?
Het jy ’n kurktrekker? Ma-- k--------?
   
Kook jy die sop in hierdie pot? Bę------ g------ z--- w t-- g-----?
Braai jy die vis in hierdie pan? Bę------ s----- r--- n- t-- p------?
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster? Bę------ o------ w------ n- t-- g-----?
   
Ek dek die tafel. (J-) N------- d- s----.
Hier is die messe, vurke en lepels. Tu s- n---- w------ i ł----.
Hier is die glase, die borde en die servette. Tu s- s-------- t------ i s-------.