Afrikaans » Pools   In die hotel – aankoms


27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [dwadzieścia siedem]

W hotelu – przyjazd

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [dwadzieścia siedem]

W hotelu – przyjazd

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Het u vir my ’n kamer? Ma-- p------ w---- p----?
Ek het ’n kamer bespreek. Za------------ / Z------------- p----.
My naam is Müller. Na----- s-- M-----.
   
Ek soek ’n enkelkamer. Po-------- p---- j-----------.
Ek soek ’n dubbelkamer. Po-------- p---- d---------.
Hoeveel kos die kamer per nag? Il- k------- p---- z- j---- d---?
   
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. Ch------- / C--------- p---- z ł-------.
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. Ch------- / C--------- p---- z p---------.
Kan ek die kamer besigtig? Cz- m--- o------- p----?
   
Is daar ’n motorhuis hier? Cz- j--- t---- g----?
Is daar ’n kluis hier? Cz- j--- t---- s---?
Is daar ’n faks hier? Cz- j--- t---- f---?
   
Goed, ek neem die kamer. Do----- w---- t-- p----.
Hier is die sleutels. Tu s- k-----.
Hier is my bagasie. Tu j--- m-- b----.
   
Hoe laat is ontbyt? O k----- g------- j--- ś--------?
Hoe laat is middagete? O k----- g------- j--- o----?
Hoe laat is aandete? O k----- g------- j--- k------?