Afrikaans » Pools   In die restaurant 1


29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

-

29 [dwadzieścia dziewięć]

W restauracji 1

29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

-

29 [dwadzieścia dziewięć]

W restauracji 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Is die tafel oop? Cz- t-- s----- j--- w----?
Ek wil graag die spyskaart hê asseblief. Po------ k---- d--.
Wat kan u aanbeveel? Co m--- p-- / p--- p------?
   
Ek wil graag ’n bier hê. Po------ p---.
Ek wil graag ’n mineraalwater hê. Po------ w--- m--------.
Ek wil graag ’n lemoensap hê. Po------ s-- p-----------.
   
Ek wil graag ’n koffie hê. Po------ k---.
Ek wil graag ’n koffie met melk hê. Po------ k--- z m------.
Met suiker, asseblief. Po------ z c-----.
   
Ek wil graag tee hê. Po------ h------.
Ek wil graag tee met suurlemoen hê. Po------ h------ z c------.
Ek wil graag tee met melk hê. Po------ h------ z m------.
   
Het jy sigarette? Ma p-- / p--- p--------?
Het jy ’n asbak? Ma p-- / p--- p-----------?
Het jy ’n aansteker? Ma p-- / p--- o----?
   
Ek kort ’n vurk. Ni- m-- w------. / B------ m- w------.
Ek kort ’n mes. Ni- m-- n---. / B------ m- n---.
Ek kort ’n lepel. Ni- m-- ł----. / B------ m- ł----.