Afrikaans » Pools   In die taxi


38 [agt en dertig]

In die taxi

-

38 [trzydzieści osiem]

W taksówce

38 [agt en dertig]

In die taxi

-

38 [trzydzieści osiem]

W taksówce

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Bel asseblief ’n taxi. Pr---- w----- t-------.
Hoeveel kos dit na die stasie? Il- k------- k--- d- d-----?
Hoeveel kos dit na die lughawe? Il- k------- k--- n- l-------?
   
Gaan asseblief reguit vorentoe. Pr---- j----- p-----.
Draai asseblief hier regs. Pr---- s------ t---- w p----.
Draai asseblief links by die hoek. Pr---- t---- n- r--- s------ w l---.
   
Ek is haastig. Śp----- m- s--.
Ek het tyd. Ma- c---.
Ry asseblief stadiger. Pr---- j----- w------.
   
Stop asseblief hier. Pr---- s-- t---- z--------.
Wag asseblief ’n oomblik. Pr---- c----- z-------.
Ek is nou-nou terug. Za--- w-----.
   
Gee asseblief vir my ’n kwitansie. Pr---- o p----------- / p------.
Ek het nie kleingeld nie. Ni- m-- d-------.
Dis in die haak, hou asseblief die kleingeld. Dz------. R----- n-- t-----.
   
Kan u my na hierdie adres neem? Pr---- m--- z------ p-- t-- a----.
Kan u my na my hotel neem? Pr---- m--- z------ d- m----- h-----.
Kan u my na die strand neem? Pr---- m--- z------ n- p----.