Afrikaans » Pools   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [czterdzieści pięć]

W kinie

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [czterdzieści pięć]

W kinie

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Ons wil bioskoop toe gaan. Ch---- p---- d- k---.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Dz----- g---- d---- f---.
Die rolprent is splinternuut. To n-------- f---.
   
Waar is die betaalpunt? Gd--- j--- k---?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Cz- s- j------ w---- m------?
Hoeveel kos die kaartjies? Il- k------- b-----?
   
Wanneer begin die vertoning? Ki--- z------ s-- s----?
Hoe lank duur die film? Ja- d---- t--- t-- f---?
Kan mens kaartjies bespreek? Cz- m---- z----------- b-----?
   
Ek wil graag agter sit. Ch------- / C--------- s------- z t---.
Ek wil graag voor sit. Ch------- / C--------- s------- z p-----.
Ek wil graag in die middel sit. Ch------- / C--------- s------- p- ś-----.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Te- f--- b-- c------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Te- f--- n-- b-- n----.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Al- k------ b--- l-----.
   
Hoe was die musiek? Ja-- b--- m-----?
Wie was die akteurs? Ja-- b--- a------?
Was daar Engelse onderskrifte? Cz- b--- n----- p- a--------?