Afrikaans » Pools   In die afdelingswinkel


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [pięćdziesiąt dwa]

W domu handlowym

52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

-

52 [pięćdziesiąt dwa]

W domu handlowym

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Gaan ons na die afdelingswinkel toe? Pó------- d- d--- h---------?
Ek moet gaan inkopies doen. Mu--- z----- z-----.
Ek wil baie inkopies koop. Ch-- z----- d--- z-----.
   
Waar is die kantoorbenodighede? Gd--- s- a------- b------?
Ek het koeverte en briefpapier nodig. Po-------- k------ i p----- l------.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig. Po-------- d-------- i f--------.
   
Waar is die meubels? Gd--- s- m----?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig. Po-------- s---- i k-----.
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig. Po-------- b----- i r----.
   
Waar is die speelgoed? Gd--- s- z------?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig. Po-------- l---- i m----.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig. Po-------- p---- n---- i s-----.
   
Waar is die gereedskap? Gd--- s- n--------?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig. Po-------- m----- i o-----.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig. Po-------- w-------- i w------.
   
Waar is die juweliersware? Gd--- j--- b--------?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig. Po-------- ł-------- i b----------.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig. Po------- m- s- p---------- i k-------.