Afrikaans » Pools   Winkels


53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [pięćdziesiąt trzy]

Sklepy

53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [pięćdziesiąt trzy]

Sklepy

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Ons soek ’n sportwinkel. Sz----- s----- s---------.
Ons soek ’n slaghuis. Sz----- s----- m-------.
Ons soek ’n apteek. Sz----- a-----.
   
Ons wil mos ’n sokkerbal koop. Ch---------- / C----------- k---- p---- n----.
Ons wil mos salami koop. Ch---------- / C----------- k---- s-----.
Ons wil mos medisyne koop. Ch---------- / C----------- k---- l--------.
   
Ons soek ’n sportwinkel om ’n sokkerbal te koop. Sz----- s----- s---------- b- k---- p---- n----.
Ons soek ’n slaghuis om salami te koop. Sz----- s----- m-------- b- k---- s-----.
Ons soek ’n apteek om medisyne te koop. Sz----- a------ b- k---- l--------.
   
Ons soek ’n juwelier. Sz---- j-------.
Ons soek ’n fotowinkel. Sz---- s----- f--------------.
Ons soek ’n koekwinkel. Sz---- c-------.
   
Ek is mos van plan om ’n ring te koop. Ma- z----- k---- p----------.
Ek is mos van plan om ’n rol film te koop. Ma- z----- k---- f---.
Ek is mos van plan om ’n koek te koop. Ma- z----- k---- t---.
   
Ek soek ’n juwelier om ’n ring te koop. Sz---- j-------- b- k---- p----------.
Ek soek ’n fotowinkel om ’n rol film te koop. Sz---- s----- f--------------- b- k---- f---.
Ek soek ’n koekwinkel om ’n koek te koop. Sz---- c-------- b- k---- t---.