Afrikaans » Pools   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [pięćdziesiąt osiem]

Części ciała

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [pięćdziesiąt osiem]

Części ciała

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Ek teken ’n man. Ry---- m--------.
Eerste die kop. Na------ g----.
Die man dra ’n hoed. Te- m-------- n--- k-------.
   
Mens sien nie die hare nie. Wł--- s- n----------.
Mens sien ook nie die ore nie. Us-- t-- s- n----------.
Mens sien ook nie die rug nie. Pl---- t-- n-- w----.
   
Ek teken die oë en die mond. Ry---- o--- i u---.
Die man dans en lag. Te- m-------- t----- i ś----- s--.
Die man het ’n lang neus. Te- m-------- m- d---- n--.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. W d------- t----- l----.
Hy dra ook ’n serp om sy nek. No-- t---- s----- w---- s---.
Dit is winter en dis koud. Je-- z--- i j--- z----.
   
Die arms is sterk/fris. Ra----- s- s----.
Die bene is ook sterk/fris. No-- t-- s- s----.
Die man is van sneeu gemaak. Te- m-------- j--- z- ś-----.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. Ni- n--- s----- a-- p-------.
Maar die man vries nie. Al- n-- j--- m- z----.
Hy is ’n sneeuman. On j--- b-------.