Afrikaans » Pools   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [siedemdziesiąt dziewięć]

Przymiotniki 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [siedemdziesiąt dziewięć]

Przymiotniki 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Ek dra ’n blou rok. Ma- n- s---- n-------- s-------.
Ek dra ’n rooi rok. Ma- n- s---- c------- s-------.
Ek dra ’n groen rok. Ma- n- s---- z------ s-------.
   
Ek koop ’n swart sak. Ku--- c----- t------.
Ek koop ’n bruin sak. Ku--- b------ t------.
Ek koop ’n wit sak. Ku--- b---- t------.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. Po-------- n--- s-------. / P--------- n--- a---.
Ek het ’n vinnige motor nodig. Po-------- s----- s-------. / P--------- s------ a---.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. Po-------- w------ s-------. / P--------- w------ a---.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. Tu n- g---- m------ s---- k------.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. Tu n- g---- m------ g---- k------.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. Tu n- d--- m------ w------- k------.
   
Ons gaste was gawe mense. Na-- g----- t- b--- m--- l-----.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. Na-- g----- t- b--- u------- l-----.
Ons gaste was interessante mense. Na-- g----- t- b--- i----------- l-----.
   
Ek het liewe kinders. Ma- k------ d-----.
Maar die bure het stoute kinders. Al- c- s------- m--- n---------- d-----.
Is u kinders soet? Cz- p--- / p--- d----- s- g-------?