Afrikaans » Pools   Verlede tyd 1


81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [osiemdziesiąt jeden]

Przeszłość 1

81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [osiemdziesiąt jeden]

Przeszłość 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
skryf pi--ć
Hy het ’n brief geskryf. On p---- l---.
En sy het ’n kaartjie geskryf. A o-- p----- k-----.
   
lees cz---ć
Hy het ’n tydskrif gelees. On c----- k------- c---------.
En sy het ’n boek gelees. A o-- c------ k------.
   
neem / vat wz--ć
Hy het ’n sigaret geneem. On w---- p--------.
Sy het ’n stuk sjokolade geneem. On- w----- k----- c--------.
   
Hy was ontrou, maar sy was getrou. On b-- n--------- a-- o-- b--- w-----.
Hy was lui, maar sy was fluks. On b-- l------ a-- o-- b--- p--------.
Hy was arm, maar sy was ryk. On b-- b------ a-- o-- b--- b-----.
   
Hy het geen geld nie, net skuld. On n-- m--- p--------- l--- d----.
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk. On n-- m--- s--------- l--- p----.
Hy het geen sukses nie, net terugslae. On n-- m--- s-------- l--- n------------.
   
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede. On n-- b-- z---------- l--- n------------.
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig. On n-- b-- s---------- l--- n------------.
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam. On n-- b-- s----------- l--- n-------------.