Afrikaans » Pools   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [dziewięćdziesiąt pięć]

Spójniki 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [dziewięćdziesiąt pięć]

Spójniki 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Van wanneer af werk sy nie meer nie? Od k---- o-- n-- p------?
Sedert haar troue? Od j-- ś----?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. Ta-- o-- n-- p------- o- k---- w----- z- m--.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. Od k---- w----- z- m--- n-- p------.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. Od k---- s-- z----- s- s---------.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. Od k---- m--- d------ r----- w-------.
   
Wanneer bel sy? Ki--- o-- d-----?
Tydens die rit? Po----- j----?
Ja, terwyl sy bestuur. Ta-- p------ j---- s---------.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. On- r------- p---- t------ p------ j---- s---------.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. On- o----- t-------- p------ p---------.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. On- s----- m----- p------ o--------- z----.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. Ni- n-- w----- g-- n-- m-- o-------.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. Ni- n-- r-------- g-- m----- g-- t-- g-----.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. Ni- n-- c----- g-- m-- k----.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. We------ t-------- g-- b----- p----.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. Po-------- w p----- d------ ś------ j---- w------ w t--------.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. Za------- j---- j----- o- z---- n-- p--------.