Afrikaans » Pools   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [dziewięćdziesiąt siedem]

Spójniki 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [dziewięćdziesiąt siedem]

Spójniki 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanspolski
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. On z------ c------ g--- t--------.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. On j------ z------ c------ b--- j-- p----.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. On n-- p--------- c------ b------ u-------.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. Te------- b-- w-------. P----- t- o- z-----.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. By-- j-- p----. P----- t- o- j------ z-----.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. By----- u-------. P----- t- o- n-- p--------.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Ch----- (o-) n-- m- p---- j----- j----- s---------.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Ch----- u---- j--- ś------ o- j----- s-----.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Ch----- o- j--- p------ j----- n- r------.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. On n-- m- p---- j----. P----- t- j----- s---------.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. Ul--- j--- ś-----. P----- t- o- j----- t-- s-----.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. On j--- p-----. P----- t- j----- n- r------.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. On-- n-- m--- z------ p----- c------ s-------- s-----.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. On- n-- i---- d- l------- c------ m- b---.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. On- k----- s-------- c------ n-- m- p--------.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. On- s-------- s-----. P----- t- n-- m--- z------ p----.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. On- m- b---. P----- t- n-- i---- d- l------.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. On- n-- m- p--------. P----- t- k----- s-------.